)

Atletiek rekords – Primêre Skool Jordania atlete presteer

Atletiek rekords. Ses atlete van Primêre Skool Jordania in Bethlehem het tydens die Bethlehem skole atletiekbyeenkoms verskeie atletiek rekords verbeter.

Kara du Toit – 200m Hekkies vir dogters 13 jaar. Sy eindig tweede, maar verbeter steeds die rekord.

Carli Uÿs – 75m Hekkies en 200m Hekkies dogters 13 jaar.

Ruhan Cilliers – 1200m seuns 11 jaar. Hy eindig tweede, maar verbeter steeds die bestaande rekord.

Lize Joubert – 70m Hekkies en Verspring vir dogters 11 jaar.

Dehan Cilliers- 1200m seuns 11 jaar.

Rileigh Rooiland – 80m en 100m seuns 11 jaar.

Baie geluk aan hierdie atlete. Jorries is trots op julle!

Foto verskaf

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.jordaniaprimer.co.za/

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal