Top Matrieks. Hoërskool Jim Fouché se Top 12 matrieks van 2021 weer gister by die skool gaan kuier. Saam het hierdie top 12 ‘n allemintige 83 onderskeidings behaal. Vyf van die leerders, Rianette Kemp, Xander de Jager, Christine Rossouw, Mijuan Lennox en Mahike Killian is na die “Welldone function” van die Departement genooi.
JF is trots op julle! Mag jul pad vorentoe suksesvol wees.
Foto verskaf
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za