Matrieks 2021. Die 2021 matrieks van Langenhoven Gimnasium in Oudtshoorn baie goeie resultate behaal. Die toppresteerder is Lillanie Nel met ‘n behaling van 90,1%.
Aantal A’s: 15
Aantal vak A’s: 168
Kandidate met ‘n gemiddeld van 90% +: 1; 80 – 89% :14
Leerderprestasies: 7 A-simbole: 4; 6 A-simbole: 4; 5 A-simbole: 3
Foto verskaf
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za