Hoërskool Strand. Twee groepe leerders van Hoërskool Strand (Graad 11- en 12-) is opgewonde om, na twee jaar, hul klere-oorhandigingsfunksie by te woon. Die opgewondenheid gaan oor die Belge se langverwagte besoek in Februarie.
Foto verskaf
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Become a Sponsor








