Fietsry. Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein is baie trots op hul fietsry presteerder, Carli Bouwer, wat op 23 Januarie aan die o/15 dogters “time trial” deelgeneem het. Carli is ook die huidige SA kampioen op o/15 vlak met `n tyd van 18,05 min op die 10km afdeling.
Fichies is super trots op jou Carli!
Foto verskaf
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za