)

Tweekamp – Hoërskool Durbanville atlete presteer

Tweekamp. Hoërskool Durbanville se tweekamp atlete het deelgeneem aan die Highgate Interprovinsiale byeenkoms in Oudtshoorn. Durbanville eindig algeheel derde in die hoërskole kategorie en stap met brons weg.

Mila Aucamp behaal ‘n eerste plek en ‘n goue medalje in die o17 dogters kategorie. Emihl Rossouw behaal 5de plek by o19 mans en hardloop ‘n nuwe PB.

“Baie geluk Durbies, ons is trots op julle!”

#DurbiesTweekamp

Foto verskaf

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

http://www.durbanvillehs.co.za/

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal