)

Vrystaat Hoërskole Kampioenskappe – OMS naasbeste atletiekskool

Vrystaat Hoërskole Kampioenskappe. Hoër Meisieskool Oranje het, soos in 2020, weer die tweede meeste goue medaljes (18) van die 199 deelnemende skole op die Vrystaat hoërskole-kampioenskappe vermag. Die Vrystaat hoërskole-kampioenskappe byeenkoms het nie in 2021 plaasgevind nie.

Die totaal van 34 medaljes (18 goud, 11 silwer en 5 brons) is die vierde meeste ná Bethlehem Voortrekker Hoërskool met 74, Hoërskool Fichardtpark (39) en Hoërskool Witteberg (36).

Vyf van die elf provinsiale rekords wat deur meisies verbeter is, was deur OMS-atlete. Een van hulle was deur Johani van Tonder in die verspring o.19 (5.70 m).

Sy is nou die houer van drie Vrystaatrekords. Dit was die vyfde agtereenvolgende jaar wat Johani die provinsiale kampioen in die driesprong en verspring is.

Roline Louw en Germarie Spershott het elk in drie individuele items (insluitend ‘n velditem) ’n goue-, silwer- en bronsmedalje gewen. Daarbenewens het Roline in drie seëvierende aflosse gehardloop en Germarie in twee.

Foto’s verskaf

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://oranjemeisies.co.za/

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal