)

You are sponsoring

Vrystaat Hoërskole Kampioenskappe - OMS naasbeste atletiekskool

Vrystaat Hoërskole Kampioenskappe. Hoër Meisieskool Oranje het, soos in 2020, weer die tweede meeste goue medaljes (18) van die 199 deelnemende skole op die Vrystaat hoërskole-kampioenskappe vermag. Die Vrystaat hoërskole-kampioenskappe…