Noord-streek Griffons rugby. Primêre Skool Naudéville van Welkom is baie trots op juffrou Anzel Schoeman. Sy is verkies op die Noord-streek (Griffons) rugby as addisionele lid en unie kommitee verteenwoordiger.
Foto verskaf
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za