Skaak. Welkom Gimnasium wens hul A-skaakspan geluk met hul tweedeplek behaal by die Fichardtpark toernooi! Die spanlede is Jacques Els, Willie van Zyl, Lucille van Zyl, Valentino Dlamini, Ignatius Makhalai, Skai van Wyk, Mpumi Kunene en Kgotso Nale.
Julle het puik presteer. Welgedaan Gimmies!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za