SA Atletiek Kampioenskappe. Dewan van Jaarsveld, Onalenna Oliphant, Arthur-Junior Lund, Marko van Jaarsveld, Tshepo Radebe, Lynn-Marie Louw, Leané van Jaarsveld, Melissa Behr en Jerald Eksteen van Welkom Gimnasium is gekies vir die Vrystaatspan wat vanaf 16 tot 19 Maart by die SA Kampioenskappe in Germiston gaan deelneem.
Gimmies is baie trots op hierdie nege atlete.
#hardworkanddedication #WhenTheGoingGetsToughTheGimmiesGetGoing
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://welkom-gimnasium.co.za/
Foto verskaf