Herfskapperjolle – Laerskool Jordania in Bethlehem se kermis spog met ‘n nuwe naam naamlik Herfskapperjolle. Op 7 Maart het Jorries en onderwysers met baie entoesiasme deelgeneem. Hulle het alles wat die dag kon bied terdeĂ« geniet. Dit het verseker baie pret ingehou.
Die tee-tuinbederf was die Graad 7 leerders se verantwoordelikheid tydens die kermis. Die klompie het almal vriendelik bedien.
Baie dankie aan elke ouers, Jorrie-leerder en onderwyser wat deel was van hierdie suksesvolle nuwe Herfskapperjolle!
Julle is almal ware 100% Jorries!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.jordaniaprimer.co.za/
Foto’s voorsien