Junior Afrika-skermkampioenskap. Berné Beukes van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein het aan die Junior Afrika-skermkampioenskap, in Lagos Nigerië, deelgeneem.
Sy het die volgende prestasies behaal:
- Sabre dames o.17: 6e-plek
- Epee dames o. 17: 6e-plek
- Foil dames o.17: 7e-plek
- Sabre dames o.20: 11e-plek
Berné word ook gekies om aan die Junior Wêreld- skermkampioenskap in Dubai, gedurende April, deel te neem.
Baie geluk, Berné. Die Tralies is trots op jou.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf