Vrystaat Atletiekspan. Grey Kollege stuur tien atlete na die nasionale SA-Skole Atletiekkampioenskappe in Germiston. Die volgende atlete van Grey is verkies tot die Vrystaat Atletiekspan wat vanaf 15 tot 18 Maart aan die SA-Skole Atletiekkampioenskappe in Germiston gaan deelneem.
- MJ Nienaber S15
- Bjorn Nieuwoudt S15
- Franco le Roux S17
- Jacques Pienaar S17
- Jean-Jacques Holtzhausen S17
- Diesel van Dyk S17
- Heinrich Theron (16) S17
- Lucky Moleyane S19
- Aron Alvarez Aranda S19
- SJ Marias S19
Veels geluk manne!
Geluk ook aan mnr. Fanie Reynders wat gekies is as die hekkie-afrigter.
#ViveLaGrey #Grey2Gold #GreyAtletiek #atletiek
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za