Rugby Aandreeks. Primêre Skool Truida Kestell van Bethlehem, is baie trots op hul 0/11 Rugbyspan. Dié spannetjie was die wenners van die Odensia Rugby Aandreeks wat in Welkom aangebied is.
“Well done team, we are very proud of you!”
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf