)

Kwagga Netbal – Hoërskool Outeniqua Netbal begin

Kwagga Netbal. Die Kwaggas van George se netbal het ook die afgelope naweek begin.

Hoërskool Outeniqua se O/16 en O/17 dogters het deelgeneem aan die Paarl Girls High Netbal dag in die Paarl en o/14, o/15 en o/18 dogters het deelgeneem aan die Loeriefees te Wittedrift, Plettenbergbaai.

Die uitslae vir die naweek se toernooie is as volg:

O.14 Netbal
  • Langenhoven Gimnasium vs Kwaggas wen 12-10
  • Mc Lachlan Hoërskool vs Kwaggas wen 15 -5
  • Knysna vs Kwaggas wen 4-1
  • Hoërskool Wittedrift vs Kwaggas wen 13-6
O.15 Netbal
  • Langenhoven Gimnasium vs Kwaggas wen 14-2
  • Hoërskool Wittedrif vs Kwaggas wen 14-0
  • Knysna vs Kwaggas wen 11-1
  • Hoërskool Sentraal vs Kwaggas wen 9-0
  • Oakhill vs Kwaggas wen 12-0
  • McLachlan vs Kwaggas wen 17-0

O.16 Netbal

  • La Rochelle vs Kwaggas wen 13-6
  • BloemB vs Kwaggas verloor 8-6
  • Paarl vallei vs Kwaggas wen 9-8
  • Gim B vs Kwaggas verloor 9-5
  • Stellenberg vs Kwaggas verloor 11-10
  • Bloem A vs Kwaggas verloor 13-11
  • Gim A vs Kwaggas verloor 11-7
  • HMS A vs Kwaggas verloor 11-3
  • HMS B vs Kwaggas wen 12-6
O.17 Netbal
  • Girls High B vs Kwaggas verloor 10-9
  • Paarl Gim B vs Kwaggas verloor 13-4
  • Drostdy vs Kwaggas wen 14-4
  • La Rochelle vs Kwaggas verloor 10-9
  • Bloemhof B vs Kwaggas wen 9-3
  • Paarl Gim A vs Kwaggas verloor 18-13
  • Girls High A vs Kwaggas verloor 21-4
  • Paarl Vallei vs Kwaggas wen 9-8
  • Stellenberg vs Kwaggas wen 8-5

O.18 Netbal

  • Hoërskool Langenhoven vs Kwaggas wen 16-7
  • Oakhill vs Kwaggas wen 24-1
  • Hoërskool Sentraal vs Kwaggas wen 18-3
  • Paul Sauer vs Kwaggas wen 9-7
  • Wittedrift vs Kwaggas wen 16-4
  • Knysna vs Kwaggas wen 18-3

Die Kwaggas is opgewonde oor die seisoen wat voorlê.

#kwagganetbal#kwaggaguts#kwaggas#ohs

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.outeniqua.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal