Swem. Christiaan du Preez en Heid McLaren van Welkom Gimnasium het deelgeneem aan die vlak 3 swem kampioenskap in Sasolburg en baie goed presteer.
- Christiaan du Preez: Seuns 15-16 Brons 200m Vryslag; Silwer 50m Rugslag; Brons 100m Vlinderslag; Goud 100m Vryslag; Goud 50m Vlinderslag.
- Heid McLaren: Seuns 14 Silwer 100m Vryslag; Goud 100m Rugslag; Silwer 50m Rugslag.
Welgedaan manne! Dis puik uitslae. Julle maak Gimmies trots!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za