)

Dance World Cup – Elene Rautenbach van Hoërskool Witteberg presteer

Dance World Cup. Elene Rautenbach, ‘n Graad 12 leerder van Hoërskool Witteberg, Bethlehem, het onlangs aan die Dance World Cup South Africa deelgeneem. Dit is aangebied in Centurion, Gauteng.

Die ouderdomsgroepe is:

  • Mini: 5-9 jaar
  • Kinders: 10-13 jaar
  • Junior: 14-17 jaar
  • Senior: 18-25 jaar

Die SA kompetisie bied aan jong dansers die geleentheid om teen die beste dansers in Suid-Afrika mee te ding. Die beste presteerders word ook die geleentheid gebied om aan die finale in Spanje deel te neem.

Elene het die volgende prestasies behaal:

  • 2e Plek in die Senior Solo Commercial afdeling
  • 5e plek in die Senior Solo Street Dance afdeling

Baie geluk, Elene!

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://witteberghs.co.za/

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal