Skietkompetisie – Brice Jones van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het die naweek van 12 Maart 2022 aan die Streek President & Inter-tak Skietkompetisie deelgeneem. Dit het plaasgevind by Mpungini Leeugat in Dundee. Brice behaal ‘n eerste plek in die juniorafdeling met ‘n telling van 480 punte. Hy eindig ook algeheel sewentiende vir die dag met een en veertig skuts wat deelgeneem het.
Baie geluk Brice!!
Trekkertrots!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.voortrekker.co.za/
Become a Sponsor








