Oesfees 2022. Hoër Landbouskool Boland bedank almal wat ingespring het om die Oesfees 2022 ‘n sukses te maak. Ouers, onnies en leerders het soos een man kliphard saamgewerk.
“Vir almal wat iets geskenk het en almal wat iets gekoop het, wil ons uit ons harte uit bedank. Dis heerlik om weer ouers en ander besoekers te mag ontvang op die plaas!”
#hartenhand #bewaaronsbodem #leerleeflei



Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








