)

Karate – Truida Kestell leerder behaal brons in Kumite

Karate – Hanré Dreyer is ‘n leerder van Primêre Skool Truida Kestell in Bethlehem. Hy het die naweek van 4 en 5 Maart aan die KSA deelneem. Karate Suid-Afrika (KSA) het hul jaarlikse Suid Afrikaanse Alle Style Nasionale Kampioenskappe in Tongaat, Kwa Zulu Natal gehou.

Vier Karatekas van Bethlehem Karate, was deel van die Vrystaatspan. Hulle het die Vrystaat verteenwoordig in verskillende afdelings.

Hanré Dreyer het besonder goed gevaar in sy afdelings en die volgende prestasie behaal: Brons in Kumite vir Seuns 12-13 jaar en 55+kg.

Baie geluk Hanré.

Truidjies is baie trots op jou!!

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://truidakestell.co.za/

#truidjietrots

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal