)

Groentjieskonsert – Hoërskool Ermelo se jaarlikse eeu-oue tradisie

Groentjieskonsert. Hoërskool Ermelo se jaarlikse Groentjieskonsert is ‘n eeu-oue tradisie. Dit sorg jaar-na-jaar vir groot opwinding, strawwe kompetisie en komiese vermaak.  Die 2022 konsert was geen uitsondering nie.  Die dag het oudergewoonte begin met die Graad 11-dirigente se aankoms.  Nelstehuis se “FBI”-tema het die oggend afgeskop. Dit is gevolg deur die manne van Huis Veltman met hul “Money Heist”-tema.  Dit was egter die Dorpies wat monde laat oophang het. Hulle het die verbeelding aangegryp met hul “Steampunk”-tema.  Die leerders het daarna die geleentheid gehad om vir die eerste keer in drie jaar ‘n optog te hou en hul gees deur die strate van Ermelo ten toon te stel.

Climax of any Groentjies Day

The climax of any Groentjies Day is the concert.  The Grade 12 learners of each one of the Houses (Dorpshuis, Huis Veltman & Nelsthuis) had eight days to write an original story. They also had to build decor, design costumes and direct their grade 8s into a unique concert.  Each year the houses receive different themes.  This year’s characters were based on the animation,Toy Story (Woody, Buzz Light-year and Slinky Dog).  The Errie value themes for the year were hard work and Errie heart.  Each concert should also include a news bulletin and an advertisement.  The instruction given to learners included that this year’s advertisement should link with 2022’s grade 8 theme – From Seed-to-Sapling!

Elke huis het hul uitstekend van hul taak gekwyt en ‘n Groentjieskonsert van hoogstaande gehalte op die planke gebring. 

Die uitslae was as volg:

  • Beste Dirigente – Dorpshuis
  • Beste Hulpdirigente – Nelstehuis
  • Beste Huisdans – Nelstehuis
  • Beste Tema-uitbeelding – NelstehuisBeste Advertensie – Huis Veltman
  • Beste Kostuums – Nelstehuis
  • Beste Dekor – Huis Veltman
  • Beste Groentjiesdans – Nelstehuis
  • Beste Humor in Storie – Huis Veltman
  • Beste Nuusberig – Nelstehuis
  • Beste Storieverteller – Joshua du Toit (Huis Veltman)
  • Beste Akteur – Ruan Ludwig (Huis Veltman)
  • Beste Aktrise – An-Euné van Niekerk (Nelstehuis)
  • Beste gebruik van Verrassings-element – Huis Veltman
  • Meriete Toekenning – Clarissa Nel & Elané Nel (Dorpshuis)
  • Beste Konsert – Huis Veltman
  • Algehele Wenners – Huis Veltman

Baie geluk aan elke leerder wat ‘n deel gehad het aan sy/haar huis se Groentjieskonsert.  Die Erries het hierdie jaar weereens getoon dat alles wat hulle doen, eenvoudig wêreldklas is!

Dorpshuis Dirigente
Nelstehuis Dirigente
Huis Veltman Dirigente
Joshua du Toit
Luché Greyling
Vlnr: Gideon Muteb Mbak, Walter van der Walt, Diederik van der Walt en Aloné Arnoldi
Francois Homan
Tanya Pretorius
Abigail Randell
Carli Kleynhans

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.erries.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal