Vrystaat Atletiek kampioenskappe. Salomon Senekal atlete, Eduard Muller, Zonika Osche, Johan Jordaan, Hanco Geel, Klaas van Reeuwyk, Kobus Jordaan, Marizelle Geyser en Derek Groenewald het Salomon Senekal Hoërskool verlede naweek tydens die Vrystaat kampioenskappe in Bloemfontein verteenwoordig.
Die volgende prestasies is behaal:
- Eduard Muller (8ste in spiesgooi en 6de in 100mH)
- Zonika Osche (7de in hamergooi en 6de in skyfwerp)
- Johan Jordaan (1ste in spiesgooi)
- Hanco Geel (4de in gewigstoot en 8ste in hamergooi)
- Klaas van Reeuwyk (6de in hamergooi)
- Kobus Jordaan (1ste in spiesgooi)
- Marizelle Geyser (3de in hamergooi)
- Derek Groenewald (1ste in hamergooi)
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.facebook.com/salomonsenekal
Foto verskaf
Become a Sponsor








