WP Field Target. Twee Graad 11 leerders van Hoërskool Outeniqua in George, Marissa de Jager en Johanellé Kotze het uitstekend gevaar het in die Westelike Provinsie Hunter Field Target Kampioenskappe.
Marissa de Jager het eerste plek en Johanellé Kotze het die tweede plek behaal. Hulle neem ook deel aan die SA Kampioenskappe in George einde Maart.
Kwaggas wens julle alle sterkte toe!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf
Become a Sponsor








