Interhoër Atletiek. Hoërskool Witteberg van Bethlehem spog met 34 medaljes by die 2022 Interhoër Atletiek byeenkoms.
‘n Totaal van 14 Goud-, 9 Silwer- en 11 Bronsmedaljes is deur Witteberg se atlete die afgelope naweek by Interhoër in Bloemfontein verower. Witteberg eindig algeheel in die derde posisie in die Vrystaat na afloop van die byeenkoms.
Uitslae:
Eerste plekke:
- Sune Hills D/14 Verspring
- Nicke Mienie D/14 Paalspring
- Amy Kotze D/15 Driesprong
- Leoze Lottering D/15 Spiesgooi (Rekord)
- Andrea Steynberg D/15 800m
- Jane De Villiers D/15 5000m Stap
- Carissa Tredoux D/16 1500m
- Laura Shepherd D/16 5000m Stap
- Ané Beneke D/17 Driesprong
- Evan Nieuwoudt S/14 300m Hekkies
- Gerhard Bossert S/15 800m, 1500m Hindernis, 3000m
- Charl Greyling S/17 Hammergooi
- Ernst Mienie S/17 Paalspring
- Luciano De Mezza S/19 Paalspring
Tweede plekke:
- Zane Wessels D/14 Spiesgooi
- Amy Kotze D/15 400m
- Leoze Lottering D/15 90m Hekkies
- Kaylin Stoffberg D/15 100m
- Andrea Steynberg D/15 1500m
- Kaylin Le Roux D/16 2000m Hindernis
- Ella Steynberg D/19 1500m
- Kobus Labuschagne S/14 Hammergooi
- Janus Breytenbach S/17 Paalspring
Derde plekke:
- Amy Kotze D/15 300m Hekkies
- Illne Myburgh D/15 1500m Hindernis
- Kaylin Stoffberg D/15 200m
- Aflosspan D/15
- Carissa Tredoux D/16 800m
- Anuschka Janse van Rensburg D/16 Gewigstoot
- Elry Flores D/17 Paalspring
- Aflosspan D/17
- Ella Steynberg D/19 3000m Hindernis
- Morapedi Masejane S/15 100m Hekkies
- Johan Vorster S/16 Diskus
Baie geluk aan elke atleet!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf