)

Studenteraadsbal – PRG bied jaarlikse Studenteraadsbal aan

Studenteraadsbal. Paul Roos Gimnasium het die jaarlikse Studenteraadsbal op 2 Maart 2022 in Stellenbosch aangebied. Studenteraadslede van 38 skole regoor die Wes-Kaap, selfs so ver as Robertson, Bonnievale en Hermanus, het die dans bygewoon.

Dit was wonderlik vir hierdie jeugleiers om bymekaar te kom, mekaar te ontmoet en tyd saam by ‘n sosiale geleentheid deur te bring.

Die bal is georganiseer deur die Paul Roos Gimnasium Studenteraad ondersteun deur die Paul Roos Verteenwoordigende Raad van Leerders (Gr.8 – 11).

Van die skole wat teenwoordig was sluit in Hoërskool Robertson, Bonnievale, Hermanus, Overberg, Worcester Gimnasium, Parel Vallei, Hoëskool Strand, Rondebosch, Herschel, Bishops, Hoëskool Durbanville, Hoërskool Brackenfell, Drostdy, Paarl Gimnasium, Paarl Girls’ High, Paarl Boys’ High, La Rochelle, Calling Academy, St Cyprians, Springfield, Hoërskool DF Malan, Boland Landbou, Fairmont, Hoërskool De Kuilen, Rhenish, Bloemhof, Stellenbosch en Hoërskool Stellenberg.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://paulroos.co.za/

Foto’s: Emma Wiehman

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal