Vrystaat Tennis. Grey Kollege is baie trots op die tennisspelers wat gekies is vir die Vrystaat O.19 tennisspan wat komende naweek gaan deelneem aan die IPT.
Mnr. Marnus van Wyk van Grey is ook aangewys as spanbestuurder vir die O.19’s. Die leerders war gekies is vir die Vrystaat O.19 span is Mpho Leshoele, Cornel Liebenberg, Lian du Toit, Nic Reis, Liam Ellis en Matseliso Matang. Fourie Vermeulen speel vir die O.15 span.
#ViveLaGrey#Grey2Gold#GreyTennis#tennis
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za