Hokkie. Hoërskool Wilgerivier, Frankfort, se 1ste dogters hokkie span het na Volksrust getoer vanaf 20 tot 23 Maart. Hulle het teen baie sterk kompetisie gespeel soos Welkom-Gimnasium, Hoërskool Vryheid en Hoërskool Hans Strydom. Die span het hulself baie goed van hulle taak gekwyt. Hulle het 5 wedstryde gespeel waarvan hulle een wen, twee gelykop twee verloor.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://wilgerivierskool.co.za/
Foto verskaf