Hoofleiers. Hoër Meisieskool Paarl se Laerskool hoofleiers word elke jaar aan die einde van die eerste kwartaal gekies.
Baie geluk aan Levi Gouws wie as hoofdogter gekies is en Nianique van Zyl, die nuwe onderhoofdogter.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.paarlgirlshigh.com/
Foto verskaf