)

Lewensredding – Len-Douglas Mac Kay van JF na Afrika Kampioenskappe

Lewensredding/Swem. Len-Douglas Mac Kay van Hoëskool Jim Fouché in Bloemfontein het op 18 en 19 Februarie deelgeneem aan die Afrika Lewensreddingkampioenskappe in Alexandria, Egipte. Op 18 Februarie het Len-Douglas ‘n vyfde plek in die 600m opewater swem behaal.

Op 19 Februarie wen Len-Douglas goud in die ‘tube-rescue’-afdeling.

Len-Douglas Mac Kay word ook as die beste swemmer (seuns 17-19) aangewys tydens die Interhoër Gala wat by die Bloemfonteinse Swemstadion plaasgevind het op 23 en 24 Februarie.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.jf.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal