)

Karate Vrystaat proewe – Hoërskool Jim Fouché leerders presteer

Karate Vrystaat proewe. All styles Vrystaat Karate proewe het op 5 Februarie plaasgevind. Christine Meyer van JF het die 1ste plek vir Kata en Kumite behaal en sy ontvang weereens haar Vrystaat kleure. Christine het ook deelgeneem aan die SAJKA kompetisie op 19 Februarie waar sy ook die 1ste plek vir Kata en kumite behaal. Sy is dan ook die o/21 kampioen vir 2022 by Vrystaat JKA.

Die volgende leerders het op 5 Februarie aan die All-Style Proewe deelgeneem en verwerf hul Vrystaat kleure: Ignus Ferreira, Jandré van der Berg en Jan-Hendrik van der Berg.

Vlnr: Ignus Ferreira, Jandré van der Berg en Jan-Hendrik van der Berg

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://jf.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal