SASAPD Kampioenskappe . Dubbele goud om Kristiaan se nek gehang! Kristiaan Klopper van Bethlehem Voortrekker Hoërskool is die nuwe O/20 Suid Afrikaanse kampioen en rekordhouer in diskus en gewigstoot by die SASAPD kampioenskappe in sy spesiale klassifikasie.
Hy het die diskusrekord verbeter vanaf 23.98 m na 28.21 m en die gewigstootrekord vanaf 7.84 m na 9.19 m.
“Baie geluk Kristiaan, jy is ‘n inspirasie vir ons almal.”
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.voortrekker.co.za/
Foto verskaf