Atlete in Sasol – Altesaam drie en dertig atlete van Primêre Skool Jordania in Bethlehem gaan eerskomende Saterdag, 12 Maart 2022 aan die Vrystaat Atletiekbyeenkoms in Sasol deelneem. Die atlete sal in hul verskeie items deelneem.
Baie sterkte aan elke atleet!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.jordaniaprimer.co.za/
Foto voorsien