NVS Atletiek. Primêre Skool Naudéville van Welkom is baie trots op Diaan van Brakel. Hy is aangewys as die beste seuns veldatleet, 0/10 verspring 4.17m, by die NVS atletiekbyeenkoms in Sasolburg op 5 Maart.
Hierdie is ‘n uitstekende prestasie.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za