)

SA Nasionale Kampioenskappe – Vyf seuns van Grey Kollege neem deel

SA Nasionale Kampioenskappe. Vyf swemmers van Grey Kollege in Bloemfontein word verteenwoordig by die SA Nasionale Kampioenskappe wat vanaf 6 to 10 April in Gqeberha (PE) plaasvind.

Die seuns is Jedrick Geleta, Jacques Cilliers, Joel Strauss, Ernst van Rensburg en Aiden Nel. Hierdie byeenkoms is die hoogste swemkampioenskap waarvoor enige swemmer kan kwalifiseer. Die kwalifiseringstye was hierdie jaar baie vinnig, wat hierdie prestasie nog meer uitsonderlik maak.

Grey is baie trots op julle en wens julle sterkte toe in Gqeberha.

#ViveLaGrey#Grey2Gold#GreySwem#swem

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://greycollegesecondary.com/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal