Boland Gholf Unie. Hoër Landbouskool Boland, Paarl, is geweldig trots op Zandré Robberts (graad 9) wat gekies is vir o.17-span wat die Boland Gholf Unie gaan verteenwoordig by die Driehoekige Toernooi. Die toernooi vind plaas vanaf 23 tot 24 April by Robertson Gold klub.
Dit is ‘n baie besonderse prestasie aangesien Zandré nou eers o.15 is.
#leerleeflei#hartenhand#bewaaronsbodem
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za