)
EHS Lourierfunksie – Hoërskool Ermelo vereer prestasies

EHS Lourierfunksie. Hoërskool Ermelo het tydens hul jaarlikse EHS Lourierfunksie. Daardeur word erkenning aan leerders gegee wat gedurende die jaar op verskillende gebiede presteer het. Die toekennings wat die leerders ontvang…

Pro Series Indoor Hockey – EHS-seuns na nasionale kampioenskap

Vyf o.14 seuns van Hoërskool Ermelo gaan vanaf 13 tot 17 Desember deelneem aan die “Pro Series Indoor Hockey Nationals” te Kaapstad. Hierdie seuns, Willem Jacobsz, Nathan Herbst, Jan-Paul Grey,…

Kerssangdiens – Erries se lewens verryk

Kerssangdiens. Op Woensdag, 25 Oktober, het die Erries hul jaarlikse Kerssangdiens in die EHS-Ouditorium gehad. Hierdie is die eerste geleentheid met die nuwe Kultuurvoorsitters, Bea Niemand en Rinus Louw, aan…

Netbal Pretdag – Hoërskool Ermelo

Netbal Pretdag. Die Erries het op 26 Oktober ’n bedrywige jaar afgesluit met ’n netbal pretdag. Daar was 24 gemenge spanne wat almal wou deel in die pret voordat die…

Erries Pragseremonie – EHS Graad 11’s ontvang Streepbaadjies

Erries Pragseremonie. Op Maandag, 23 Oktober, is die jaarlikse Erries pragseremonie gehou waar die graad 11’s hul streepbaadjies ontvang. Die simboliese waarde agter die baadjies is iets wat die Erries…

Hoëveld-streek Tennis – EHS kraai koning

Hoëveld-streek tennis: Drie Errie-tennisspelers het aan die finale uitspeelwedstryde van die Hoëveld-streek Tennis deelgeneem en uitstekende uitslae behaal: Seuns o.15: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://erries.co.za Foto verskaf

Indoor Hockey – Hoërskool Ermelo leerder in span ingesluit

Indoor Hockey. Hoërskool Ermelo leerder, Miané Swanepoel, is gekies vir die dogters o.14A Mpumalanga Indoor Hockey span. Miané speel vanaf 13 tot 17 Desember by die Pro Series Indoor toernooi…

Spogbundel – Hoërskool Ermelo spog met nog ’n Spoiings

Spogbundel. Die jaarlikse spogbundel van EHS, Spoiings, is bekendgestel. Hierdie bundel is ’n versameling van spogskryfstukke wat deur die loop van die jaar deur leerders geskryf is. Dit is elke…

Afrikaanse Ekspo – Hoërskool Ermelo presteer

Afrikaanse Ekspo. Vyftien leerders van Hoërskool Ermelo het aan die Afrikaanse Ekspo deelgeneem en baie goed presteer. Leerders wat goud behaal het: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://erries.co.za Foto verskaf

Oppie-Tong-Af – Errie onder top drie landswyd

Oppie-Tong-Af. Op 12 Oktober het twee Erries aan die Nasionale rondte van Oppie-Tong-Af Redenaars deelgeneem in Centurion. Janeske Janse van Rensburg, Graad 8-leerder, het ’n nasionale derde plek vir Afrikaans…

SANESA Nasionale kampioenskap – Errie ruiters in SA span

SANESA Nasionale kampioenskap. Gedurende die afgelope vakansie het EHS-leerders aan die SANESA Nasionale kampioenskap deelgeneem en besonder goed presteer. In die Western Mounted Games-afdeling het Lienke van Rooyen, Mia Botha,…

SA’s Stoei – Hoërskool Ermelo leerder behaal 3de plek

SA’s Stoei. Hoërskool Ermelo leerder, Willem Landman, het op 7 Oktober aan die SA Stoei Kampioenskap deelgeneem. Hy het ’n derde plek behaal in die “Freestyle” o.15-afdeling. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za…

WOW Spelfees – Hoërskool Ermelo vaar goed

WOW Spelfees. Twee leerders van Hoërskool Ermelo, Tharina Viljoen en Esmari Kloppers, het op 7 September aan die Nasionale rondte van die WOW Spelfees by die Universiteit van Stellenbosch deelgeneem.…

SA Skole Landloop – Hoërskool Ermelo maak hul merk

SA Skole Landloop. Twee atlete van Hoërskool Ermelo, Esmarie en Aletha Kloppers, het hul merk gemaak. Hulle het op 30 September aan die SA skole-landloop kampioenskap deelgeneem. Die kampioenskap is…

AVS-somerweek – Erries gekies vir SA Bokkies

AVS-somerweek. Hoërskool Ermelo leerders het deelgeneem aan die AVS-somerweek het op 3 Oktober te Oos-Moot plaasgevind het. Danielle Hatingh van EHS het die o.15-snelbalspan (Fast 5) van Hoëveld verteenwoordig. Lenize…

Suid-Afrikaanse Jeugskou 2023 – EHS behaal goeie plekke

Suid-Afrikaanse Jeugskou 2023. Tydens die Suid-Afrikaanse Jeugskou 2023 wat te Augsburg Landbou-gimnasium in Clanwilliam gehou is, het die drie Erries wat deelgeneem het, uitstekend presteer. Benjamin Raath behaal ’n vyfde…

Fast 5 netbal – Hoërskool Ermelo vaar goed by SA’s

Fast 5 netbal. Die o/17-Eagles Fast 5- Netbalspan van Hoërskool Ermelo het op 2 en 3 Oktober aan die SASN Fast 5 kampioenskap deelgeneem. Die kampioenskap is by Hoërskool Florida…

Errieraad 2024 – Raad gee reeds 110% tydens raadskamp

Errieraad 2024. Leierskapsontwikkeling is vir die Errieraad 2024 van uiterste belang, omdat dit leerders die geleentheid bied om te kan groei en ’n positiewe verskil te maak in die samelewing.…

EHS Redenaars – Erries spog met Oppie Tong Af uitslae

EHS Redenaars. In Augustus het agt EHS redenaars van Hoërskool Ermelo weer keel skoongemaak en aan die provinsiale uitdunne van die jaarlikse Oppie-Tong-Af Redenaarskompetisie deelgeneem. Die provinsiale uitdunne vind lewendig…

Con Spirito kunswedstryd – Hoërskool Ermelo presteer

Con Spirito kunswedstryd. Hoërskool Ermelo se leerders het deelgeneem aan die eerste rondte van die Con-Spirito-kunswedstryd. Die Erries het uitstekende resultate verwerf: Madri van Niekerk Siyabonga Makhanya Zané du Plessis…

FNB Kunsuitstalling – Erries woon uitstalling by

FNB Kunsuitstalling. Hoërskool Ermelo se graad 10- en 11-kunsleerders het 8 September op hul jaarlikse kunsuitstappie na die FNB kunsuitstalling in Sandton gegaan. Leerders het die Madiba beeld deur Kobus…

Gert Sibande Gholfliga – Hoërskool Ermelo sluit seisoen goed af

Gert Sibande Gholfliga. Hoërskool Ermelo se gholfspanne het in 2023 ‘n uitsonderlike gholfseisoen beleef. Die Erries se A- en B-spanne eindig albei tweede in die Gert Sibande-liga en dring deur…

MPU Landloop – Errie-atlete kwalifiseer vir span

MPU Landloop. Die Erries het Saterdag, 9 September, aan die Mpumalanga Landloopkampioenskap te Witbank deelgeneem. Vier van EHS se atlete het goed presteer tydens die MPU Landloop. Esmarie Kloppers en…

Inter Africa Tennistoernooi – EHS leerders neem deel

Inter Africa Tennistoernooi. Hoërskool Ermelo se tennisspanne in Bethlehem deelgeneem aan die Inter Africa-tennistoernooi. Die hoofrede agter hierdie toernooi is om die leerders bloot te stel aan uitstekende kompetisie en…

Junior Africa Golf Challenge – Errie gholfer blink uit

Junior Africa Golf Challenge. Junior Africa Golf Challenge is ‘n graad-11 leerder van Hoërskool Ermelo. Sy het op 26 en 27 Augustus te San Lameer, KwaZulu Natal, aan die Junior…

Western Mounted Games – Errie-ruiters gaan SA’s toe

Western Mounted Games. Ses ruiters van Hoërskool Ermelo is gekies om Mpumalanga te verteenwoordig by die Western Mounted Games Nasionale Kompetisie. Die kompetisie word vanaf 1 tot 4 Oktober by…

Fast 5 Netbal – Hoërskool Ermelo eindig tweede in Gert Sibande

Fast 5 Netbal. Op Saterdag 2 September het EHS se twee Fast 5 netbal spanne aan die Gert Sibande-uitdunne deelgeneem Die o.15-Rubies wen albei hul poel-wedstryde teen Volksrust en Secunda…

EHS Landbou – Erries landbou leerders besoek ‘n plaas vir prakties

EHS Landbou. EHS Landbou se Graad 10 leerders het mnr Gerrie Jansen van Rensburg se plaas besoek. Mnr van Rensburg het die leerders behoorlik gewys hoe om ’n kalfie vas…

Hoëveld Tennistoernooi – EHS bied suksesvolle toernooi aan

Hoëveld Tennistoernooi. Hoërskool Ermelo het weer die EHS Hoëveld Tennistoernooi aangebied op 1 en 2 September. Hierdie jaar was daar vyf deelnemende skole: Hoërskool Piet Retief, Hoërskool Secunda, Hoërskool Middelburg,…

FAK Allegretto Toneelfees – EHS Toneel wen Ermelo week

FAK Allegretto Toneelfees. Hoërskool Ermelo het vanaf 22 tot 25 Augustus as gasheerskool opgetree vir die eerste ooit FAK-Allegretto Toneelfees Ermelo. Dit is vir die Erries ’n besondere voorreg om…

WOW Spelfees – EHS spellers toon hul slag

WOW Spelfees. Op Dinsdag, 22 Augustus, het veertien spellers van Hoërskool Ermelo by HTS Middelburg aan die provinsiale uitdunne van die jaarlikse WOW – Spelfees (Woorde Open Wêrelde) deelgeneem.  Die…

Con Spirito Debatskompetisie – Erries toon hul staal

Con Spirito Debatskompetisie. Vier van Hoërskool Ermelo se debatspanne het op Saterdag, 5 Augustus, aan die provinsiale uitdunne van die Con Spirito Debatskompetisie te Hoërskool Middelburg deelgeneem. Een juniorspan en…

Hoëveld Tennis – Errie presteer as deel van span

Hoëveld Tennis. Adiano Maclean, leerder van Hoërskool Ermelo, het as deel van die Seuns o.19-Hoëveld tennisspan deelgeneem aan die Interdistrikte-toernooi gedurende die naweek van 25 Augustus. Hierdie span, waarvan Adiano…

Fast 5 Netbal – Hoërskool Ermelo skop seisoen goed af

Fast 5 Netbal. die Erries se Fast 5 netbal spanne het Saterdag, 26 Augustus, aan Hoërskool Middelburg se Fast 5 toernooi deelgeneem. Die o.15-Rubies se uitslae is as volg: Die…

EHS Tennis – Hoërskool Ermelo slaan raak by Mpumalanga finaal

EHS Tennis. Die Erries se tennisspanne het Dinsdag, 22 Augustus, in die Mpumalanga Tennisfinaal deelgeneem te Hoërskool Secunda. Al die spanne van Hoërskool Ermelo het in die finaal teen Hoërskool…

Gert Sibande Tennisliga – EHS-tennis kraai koning

Gert Sibande Tennisliga. Hoërskool Ermelo het elf tennisspanne gehad wat op 17 en 18 Augustus aan die Hoëveld Gert Sibande Tennisliga deelgeneem het. Die liga het by Hoërskool Secunda plaasgevind…

Interhoër Landloop – Hoërskool Ermelo ryg plekke in

Interhoër Landloop. Hoërskool Ermelo se landloopatlete het op 23 Augustus aan die Interhoër Landloop deelgeneem te Witbank High School. Twee van EHS se atlete, Bongmusa Vilakazi en Mnqobi Mabuza het…

Debatkompetisie – Erries dink op hul voete

Debatkompetisie. Die Erries het vanjaar weer aan die Dink-of-Sink debatkompetisie (‘n onvoorbereide debatkompetisie) deelgeneem te Hoërskool Montana en pragtig presteer. Daar is onder meer meegeding teen Afrikaanse Hoër Seunskool, Afrikaanse…

Skole Liga Landloop – Errie atlete vaar goed

Skole Liga Landloop. Die Landloop se skole-liga het op 2 Augustus afgeskop te Hendrina gekombineerde skool. Die Errie atlete het uitstekend presteer en hierdie atlete behaal elkeen ’n eerste plek:…

Mpumalanga skiet – Errie skuts opgeneem in Mpumalanga span 

Mpumalanga skiet. Vyf van die Errie-skuts het die afgelope naweek aan die Mpumalanga Skiet finaal te Witrivier deel geneem. Na afloop van die kompetisie is die Mpumalangaspan aangekondig wat in Oktober…

Mpumalanga Landloop – Hoërskool Ermelo atlete presteer

Mpumalanga Landloop. Vier landloopatlete van Hoërskool Ermelo is gekies vir Atletiek Suid-Afrika se Mpumalanga Landloop kampioenskap. Bongmusa Vilakazi, Mnqobi Mabuza, Esmari Kloppers en Aletha Kloppers het Saterdag, 19 Augustus, aan…

Mpumalanga Landloopkampioenskap – EHS atlete kwalifiseer

Mpumalanga Landloopkampioenskap. Erries se landloopatlete neem die afgelope landloopseisoen weekliks deel aan klub-kampioenskap. Die atlete moet aan minstens vier van hierdie byeenkomste deelneem om te kwalifiseer vir die Mpumalanga-kampioenskap. Mpumalanga…

MPU Kuns Kompetisie – Erries palm toekennings in

MPU Kuns Kompetisie. Hoërskool Ermelo se leerders neem jaarliks deel aan die Mpumalanga kuns-en ontwerp-kompetisie. Dit is deur die Department van Onderwys geloods. Skole regoor Mpumalanga, wat Visuele Kuns as…

Hoëveld Tennis Liga – Hoërskool Ermelo skryf vyf spanne in

Hoëveld Tennis Liga. Hoërskool Ermelo se tennis is trots daarop om vyf seuns- en meisie tennis spanne in te skryf vir die Hoëveld Tennis Liga. Die liga vind plaas op…

Skole Tennis – Errie gekroon as kampioen by tennistoernooi

Skole Tennis. Henning Romijn, leerder van Hoërskool Ermelo, het aan die Middelburg Nut and Bolt Skole tennis toernooi deelgeneem. Die toernooi is vanaf 11 tot 13 Augustus vir seuns o.14…

Hoëveld Tennis – Hoërskool Ermelo leerders gekies vir spanne

Hoëveld Tennis. Drie tennisspelers van Hoërskool Ermelo is gekies vir die onderskeie Hoëveld tennisspanne. In die o.18-span is Louis Rouillard en Adiano Maclean gekies en Dick Rouillard is gekies vir…

Gert Sibande Skaak toernooi – EHS maak die regte skuiwe

Gert Sibande Skaak toernooi. Die Gert Sibande Skaaktoernooi het Maandag, 7 Augustus, by Hoërskool Secunda plaasgevind. Hoërskool Ermelo se o.15- en o.19-skaakspanne het aan die toernooi deelgeneem. Die o.19’s eindig…

Top Tien Akademie – Hoërskool Ermelo presteerders

Top Tien Akademie. Hoërskool Ermelo se top tien Akademie presteerders is na aanleiding van die afgelope eksamen- en halfjaar-punt aangekondig: Graad 8 Graad 9: Graad 10: Graad 11: Graad 12:…

Gert Sibande Disktriksprysuitdeling – Hoërskool Ermelo vereer

Gert Sibande Disktriksprysuitdeling. Agt matrikulante van Hoërskool Ermelo is uitgenooi na die Gert Sibande disktriksprysuitdeling. Die geleentheid was om dié distrik se “Mid Year Top 100 Grade 12” -pryse te…

Gasvryheidstudies – Hoërskool Ermelo leerders presteer in prakties

Gasvryheidstudies. Hoërskool Ermelo se graad 12-leerders wat Gasvryheidstudies as keusevak het, hul laaste PAT in die Errie-Suprème hotelskool aangebied. Nie net dien hierdie as deel van die graad 12’s se…