Hoëveld Tennistoernooi. Hoërskool Ermelo het weer die EHS Hoëveld Tennistoernooi aangebied op 1 en 2 September.
Hierdie jaar was daar vyf deelnemende skole: Hoërskool Piet Retief, Hoërskool Secunda, Hoërskool Middelburg, HTS Middelburg, asook Hoërskool Ermelo wat twee spanne ingeskryf het.
Die uitslae is as volg:
EHS1:
- Wen vs EHS2 (40-14)
- Verloor vs HTS Middelburg (26-28)
- Wen vs Hoërskool Secunda (37-17)
- Wen vs Hoërskool Middelburg (38-16)
- Wen vs Hoërskool Piet Retief (41-13)
EHS2:
- Verloor vs EHS1 (14-40)
- Verloor vs HTS Middelburg (5-49)
- Verloor vs Hoërskool Secunda (21-33)
- Verloor vs Hoërskool Middelburg (23-31)
- Verloor vs Hoërskool Piet Retief (17-37)
- HTS Middelburg eindig eerste met 186 spelle.
- EHS1 is kort op hul hakke in die tweede plek met 182 spelle.
- Hoërskool Secunda volg in die derde plek met 146 spelle
- Vierde is Hoërskool Piet Retief met 123 spelle.
- In die vyfde plek is Hoërskool Middelburg met 93 spelle
- EHS2 eindig sesde met 80 spelle.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za