)
ATKV Senior Afrikaanse Olimpiade – Errie leerder behaal 2de plek

ATKV Senior Afrikaanse Olimpiade. Isabelle Moussier, graad 12-leerder van Hoërskool Ermelo, het ’n tweede plek (nasionaal) behaal by die ATKV Senior Afrikaanse Olimpiade, Addisionele Taal. Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za https://erries.co.za Foto…

Trailseeker GTN – Hoërskool Ermelo leerder presteer

Trailseeker GTN. Hoërskool Ermelo graad 12 leerder, Luzaan Durand, het Saterdag, 29 Julie, aan die Trailseeker GTN bergfiets kompetisie deelgeneem. Sy behaal ’n vyfde plek in haar ouderdomsgroep en eindig…

Msukaligwa Skaaktoernooi – EHS neem deel aan toernooi

Msukaligwa Skaaktoernooi. Hoërskool Ermelo het die Msukaligwa-skaaktoernooi op Maandag, 31 Julie, aangebied. Drie hoërskole van Ermelo het aan die toernooi deelgeneem: Hoërskool Ermelo, Ligbron Akademie vir Tegnologie en Netherland Park…

Noordvaal Rugby Kompetisie – Hoërskool Ermelo seëvier

Noordvaal Rugby Kompetisie. Die Erries se o.15A-, o.16A- en eerstespan het Saterdag, 29 Julie teen Hoërskool Oosterlig te staan gekom. Dit was tydens die Noordvaal Rugby kompetisie se uitspeel-wedstryde. Erries…

ATKV Tienertoneel – EHS Toneel skitter

ATKV Tienertoneel. Op Donderdag, 27 Julie, het die vier tienertoneelproduksies van EHS deelgeneem aan die ATKV Tienertoneel se Gauteng Streeksfees 1 kompetisie te Little Unisa Theatre in Pretoria. Die leerders…

EHS Kultuur – Hoërskool Ermelo Kultuuraand toon talent

EHS Kultuur. Hoërskool Ermelo se jaarlikse Kultuuraande het weereens getuig van die besondere kultuur-talent waaroor die Erries beskik. Die kultuuraande het Woensdag 19 en Donderdag, 20 Julie plaasgevind. Die eerste…

Core League Qualifier- EHS Ruiters presteer by Q4

Core League Qualifier. Twee van Hoërskool Ermelo se leerders, Zelmari van der Walt en Joané van Zyl het aan die vierde Core League Qualifier  te Badplaas deelgeneem. Zelmari behaal die…

EHS Gasvryheidsleerders – Besoek Famous Brands

EHS Gasvryheidsleerders. Hoërskool Ermelo se gasvryheids-leerders het Famous Brands in Midrand se aanleg besoek. Dit is waar die maatskappy souse en speserye verpak. Die leerders het ‘n deeglike veiligheidskursus gedoen…

IPT Gholf Kampioenskap – Hoërskool Ermelo leerders uitstekend

IPT Gholf Kampioenskap. Twee leerders van Hoërskool Ermelo, Zané du Plessis (graad 12) en Bea Breedt (graad 11), het op 16 en 17 Julie aan die SA Hoërskole IPT Gholf…

Rhino Hokkie Week – Erries O.15 Dogters vlieg hoog

Rhino Hokkie Week. Tydens die Julie-vakansie, het Hoërskool Ermelo se o. 15-hokkiedogters aan die Rhino Hokkie week se o.16-hokkie-toernooi deelgeneem. Die span het as die Eagles bekend gestaan. Die Eagle-span…

SA Bokkiespanne – Hoërskool Ermelo in spanne ingesluit

SA Bokkiespanne. Die Bokkieweek het gedurende die Junie-Julie vakansie plaasgevind. ’n Hele paar Erries het uitgestaan en is gekies vir onderskeie SA-Bokkiespanne. Die hokkiedogters wat gekies is, is Telissa Olivier…

Puma Rugbyspan – Erries spog met o.15 kaptein

Puma Rugbyspan. Hoërskool Ermelo is baie trots op Francis Homan, graad 9-leerder van die skool. Francis is as kaptein aangewys vir die o.15A-Pumaspan. Dit is ’n pragtige prestasie en die…

Mpumalanga Seunshokkie – EHS ding mee by uitspele

Mpumalanga Seunshokkie. Die eerste rondte van die Mpumalanga-seunshokkie uitspele het op Saterdag 10 Junie plaasgevind. Die top vier spanne in elke streek van Mpumalanga het teen mekaar uitgespeel om in…

Mpumalanga Dresseer Kampioenskap – Errie leerder presteer

Mpumalanga Dresseer Kampioenskap. Hoërskool Ermelo leerder, Zelmari van der Walt, het aan die Mpumalanga Dresseer kampioenskap van Dresseer Suid-Afrika in Nelspruit deelgeneem. Sy het twee derde plekke behaal. Na Zelmari…

Puma Rugby – Hoërskool Ermelo leerders in spanne

Puma Rugby. Vier seuns van Hoërskool Ermelo, Carel Jacobsz, Francois Homan, WJ Cronjé en Luan Greyling is ingesluit in die onderskeie Puma-rugbyspanne. Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za https://erries.co.za Foto verskaf

Core League Qualifier 3 – Errie Ruiters uitstekend

Core League Qualifier 3. Vanaf 26 tot 28 Mei het Errie-ruiters aan Core league Qualifier 3 deelgeneem in Badplaas. Twee Errie ruiters het wéér uitstekende uitslae behaal. Joané van Zyl…

Netbal Liga – EHS Netbalspanne uitstekend

Netbal Liga. Hoërskool Ermelo se netbalspanne het uitstekend gevaar tydens die jaar se Netbal liga. Die plekke wat die onderskeie spanne behaal het is as volg: Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za https://erries.co.za…

Mpumalanga Jeugskou – Hoërskool Ermelo gekies vir span

Mpumalanga Jeugskou. Hoërskool Ermelo is besonder trots op Zetzke van der Merwe en Deléne Arnoldi wat beide gekies is vir die Mpumalanga Jeugskou span in die kulinêre kuns-afdeling. Die Suid-Afrikaanse…

Wintersport – Hoërskool Ermelo vs Hoërskool Pionier

Wintersport. Op Saterdag, 29 Mei, het die Erries se wintersport spanne te staan gekom teen Hoërskool Pionier van Vryheid. ie netbal se wedstryde was vriendskaplik en die Erries se tellings…

Kriel Junior Gholf Ope – Hoërskool Ermelo neem deel

Kriel Junior Gholf Ope. Twee Erries, Bea Breedt, graad 11 en Arno van der Bank, graad 8 het Sondag, 28 Mei, aan die Kriel Junior Ope Gholftoernooi by die Kriel…

SA Vroue Gholf – Errie Gholfster skitter by Spankampioenskappe

SA Vroue Gholf. Bea Breedt, ‘n graad 11 leerder van Hoërskool Ermelo het deelgeneem aan die SA Vroue 72 putjie-spankamioenskappe. Dit het plaasgevind vanaf 22 tot 24 Mei by die…

Gert Sibande Gholf Liga – Errie-gholfers vaar goed

Gert Sibande Gholf-liga. Die 2023 Gert Sibande gholf-liga het op Vrydag 26 Mei tot ‘n einde gekom.  Hierdie liga word oor vier rondtes beslis waar die spelers in spanne van…

Wintersport Ligawedstryde- Hoërskool Ermelo vs HTS Witbank

Wintersport Ligawedstryde. Op Saterdag, 20 Mei, het die meerderheid rugbyspanne teen HTS Witbank te staan gekom tydens wintersport ligawedstryde. Die tellings is as volg: Netbal en dogtershokkie se wedstryde was…

Erries Opedag – Hoërskool Ermelo hou suksesvolle opedag

Erries Opedag. Hoërskool Ermelo het Vrydag, 19 Mei, hul jaarlikse Erries Opedag gehou vir dié jaar se graad 7-leerders. Die dag het getuig van ware Errie-klas en -styl. Dit was…

Seunshokkiespanne – Seunsspanne van Erries wen Standerton

Seunshokkiespanne – Hoërskool Ermelo se seunshokkiespanne het skoonskip gemaak teen Hoërskool Standerton. Erries het Woensdag, 17 Mei teen Hoërskool Standerton gespeel. Hoërskool Ermelo TWK eerstespan het die wedstryd met 3…

SA Akademie vir Wetenskap – Erries skitter met stelwerk

SA Akademie vir Wetenskap – Leerders van Hoërskool Ermelo het deelgeneem aan ‘n SA Akademie vir Wetenskap stelwerk kompetisie. Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns loods elke jaar ‘n…

FNB Classic Clashes – EHS vs Hoërskool Piet Retief

FNB Classic Clashes. Hoërskool Ermelo het 10 en 13 Mei teen Hoërskool Piet Retief te staan gekom in ’n FNB Classic Clashes-stryd. Hierdie wedstryde het deel uitgemaak van die liga.…

ATKV Debat – Errie-debatspanne by streeksuitdunne

ATKV Debat. Sewe debatspanne van Hoërskool Ermelo het op Vrydag, 5 Mei, aan die ATKV Debat se streeksuitdunne vir Limpopo en Mpumalanga deelgeneem. Die Erries het hul uitstekend van hul taak…

Hokkie – Armand Coetzer van Erries in Mpumalanga span

Hokkie. Hoërskool Ermelo kondig met trots aan dat een van die Erries, Armand Coetzer, gekies is vir die o.16B-Mpumalanga hokkie span. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://erries.co.za Foto verskaf

Mpumalanga-netbalspanne – Erries dogters ingesluit in spanne

Mpumalanga-netbalspanne – Netbaldogters van Hoërskool Ermelo is opgeneem in verskeie Mpumalanga-netbalspanne. Die volgende Errie leerders wat ingesluit is in die Mpumalanga-netbalspanne is: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.erries.co.za/ Foto voorsien Mpumalanga netball…

Landsdiensklub Kamp – Hoërskool Ermelo kamp ‘n groot sukses

Landsdiensklub Kamp. Sewentien Erries het Vrydag, 28 April, vertrek na Kamp Ubhetyan-o-Africa vir die jaarlikse Landsdiensklub kamp. Die kamp het plaasgevind te Ubhetyan. Dit is nie net ‘n kampterrein is…

Seuns Hokkie – Hoërskool Ermelo vs Curro Secunda

Seuns Hokkie. Hoërskool Ermelo se Eerstespan en o.16 seuns hokkie span het Woensdag, 19 April, teen Curro Secunda te staan gekom. Die o.16-span se afronding tydens die vakansietoer was in…

Akrobatiese Danse – Errie dans in glorie

Akrobatiese danse. Lana te Water, graad 10-leerder van Hoërskool Ermelo, het 30 Maart aan die Akrobatiese danse afdeling deelgeneem by die Suid-Afrikaanse kampioenskap op die MSC Cruise. Die vaart was…

SA dans kampioenskap – Errie dans in glorie

SA dans Kampioenskap – Lana te Water van Hoërskool Ermelo het deelgeneem aan die SA dans Kampioenskap op 30 Maart. Sy het aan die Dans Kampioenskap in die akrobatiese afdeling…

Hokkie – Errie-dogtershokkie presteer op toere

Hokkie. Hoërskool Ermelo se tweede-hokkiespan ‘n hokkie kliniek op EHS se astro bygewoon.  Die kliniek is deur Sulette Damons, oud-Protea kaptein en Shindre-Lee Simmons, huidige Proteaspeler aangebied. Vrydagaand is daar…

Liga Hokkie – EHS seunshokkie ding mee in ligawedstryde

Liga Hokkie. Twee van Hoërskool Ermelo se seunshokkiespanne het op Woensdag, 12 April, liga hokkie wedstryde gespeel.  Die o.14-span het hulle tweede wedstryd teen Hoërskool Secunda gespeel. Ongelukkig het hulle die…

Wêreldbiddag vir Vroue – Erries dogters bid saam vir Taiwan

Wêreldbiddag vir Vroue – Hoërskool Ermelo se dogters en damespersoneel het deelgeneem aan die jaarlikse Wêreldbiddag vir Vroue. Dit het plaasgevind in die EHS ouditorium. Die amptelike biddag was op…

Prysuitdeling – Erries vereer deur Msukaligwa Munisipaliteit

Prysuitdeling – Msukaligwa plaaslike munisipaliteit het op 17 Februarie ‘n prysuitdeling aangebied.Presterende skole en leerders is tydens die prysuitdeling vereer vir goeie prestasies. Hoërskool Ermelo ontvang ‘n sertifikaat vir die…

Hoëveld Interhoër Atletiek – EHS Spog met Interhoër

Hoëveld Interhoër Atletiek. Op Saterdag, 18 Februarie, het die Erries sewe ander skole se atlete en toeskouers ontvang. Dit was as deel van 2023 se Hoëveld Interhoër Atletiek byeenkoms. Die…

EHS gholfdag – Errieraad sorg weer vir suksesvolle gholfdag

EHS gholfdag. Die EHS-gholfdag, wat jaarliks deur die Errieraad aangebied word, was weereens ’n bewys van die Erries se vermoë om enige iets met styl aan te beid. Hoërskool Ermelo…

Gert Sibanda prysuitdeling – Onderwysers van Erries word vereer

Gert Sibanda prysuitdeling – Hoërskool Ermelo is baie trots op twee van hul onderwysers, Me Elana Fourie en Mnr Faans van der Merwe. Hulle het elk ‘n trofee tydens die…

EHS Atletiek – vriendskaplike byeenkoms by Hoërskool Nelspruit

EHS Atletiek. Op 28 Januarie het Hoërskool Ermelo aan ’n vriendskaplike byeenkoms te Hoërskool Nelspruit deelgeneem.  Afrikaans Hoër Seunskool, Afrikaans Hoër Meisieskool, Hoërskool Middelburg, Hoërskool Rob Ferreira en Hoërskool Nelspruit…

Tennis – Erries tennisspelers neem deel aan Mpumalanga-proewe

Tennis – Vier van Hoërskool Ermelo se tennisspelers het deelgeneem aan die Mpumalanga-proewe. Dit het die afgelope week in Nelspruit plaasgevind. Die uitslae was as volg: Hoërskool Ermelo Is voorwaar…

2022 Matriekklas – Hoërskool Ermelo spog met 100% slaagsyfer

2022 Matriekklas – Met 2022 matriekklas se uitslae wat bekend gemaak is, is die Erries met reg opgewonde oor EHS se uitsonderlike uitslae. Nie net het EHS ’n 100% slaagsyfer…

Akademiese Prysuitdeling – Erries word beloon

Akademiese Prysuitdeling. Op 23 Januarie is die EHS-leerders tydens die akademiese prysuitdeling beloon vir harde werk gedurende 2022. Lood Geldenhuys ontvang ’n toekenning (kontantprys) vir die beste leerder in Wiskunde…

Atletiek – EHS skop atletiekseisoen af met interhuisbyeenkoms

Atletiek – Hoërskool Ermelo, het hulle atletiekseisoen afgeskop met ‘n interhuisbyeenkoms. Dit het plaasgevind op Vrydag, 20 Januarie. Hierdie was Erries se eerste atletiekgeleentheid vir die jaar 2023. Die volgende…

Errieraadsdrag – Errieraad spog in stylvolle drag

Errieraadsdrag. Elke jaar is dit die voorreg van die Errieraad om unieke Errieraaddrag vir die jaar te ontwerp wat eie is aan die jaargroep. Alhoewel daar aan sekere vereistes voldoen…

Errie Graad 8’s – Errie-passasiers word deel van EHS!

Errie Graad 8’s. Na ’n besige week het die Errie-graad 8’s ’n spesiale geleentheid bygewoon op Vrydagaand. Hier het elke graad 8 die pligte en erekode van ’n Errie-Passasier onderteken.…

EHS Onderwysers – Twee onderwysers slaag verdere opleiding

EHS Onderwysers. In 2022 het twee onderwysers van Hoërskool Ermelo, Me Elzebé van Eeden en Me Tirsa du Toit verdere studies voltooi. Me Elzebé van Eeden het haar BEd Honneurs…

EHS Sport – Hoërskool Ermelo verwelkom nuwe Direkteur: Sport

EHS Sport. Hoërskool Ermelo is met reg opgewonde om meneer Rudy Joubert te verwelkom as die nuwe direkteur van EHS Sport. Meneer Joubert spog met ’n indrukwekkende CV wat getuig…