Mpumalanga Dresseer Kampioenskap. Hoërskool Ermelo leerder, Zelmari van der Walt, het aan die Mpumalanga Dresseer kampioenskap van Dresseer Suid-Afrika in Nelspruit deelgeneem. Sy het twee derde plekke behaal.
Na Zelmari se eerste “graded show,” waar sy twee derde plekke ontvang het, behaal sy ’n sewende plek in Mpumalanga.
Mpumalanga Dresser Championship. Ermelo High School learner, Zelmari van der Walt, competed at the Mpumalanga Dresser Championship of Dresser South Africa in Nelspruit. She took two third places.
After Zelmari’s first “graded show,” where she received two third places, she achieved seventh place in Mpumalanga.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf