ATKV DigiToneel Top 8. Een van Grey Kollege se leerders, Johan du Plessis, is gekies om deel te vorm van vanjaar se Gekies vir die Kollig. Seisoen 3 van hierdie gewilde reeks vind vanaf 3 Oktober plaas op VIA (DStv-kanaal 147).
Johan du Plessis – En toe sien ek haar…
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://greycollegesecondary.com/
Foto verskaf