ATKV Namibië Redenaars. Vyf senior primêre leerders van Windhoek Gymnasium het onder die Top 10 geëindig in die ATKV Namibië Redenaarskompetisie.
Die uitslae was as volg:
- Amy Hauptfleisch – 3 de plek Graad 6 – 7
- AJ Louw – 6 de plek Graad 6 – 7
- Inge Müller – 8 ste plek Graad 6 – 7
- Lilibeth Bazuin – 8 ste plek Graad 4 – 5
- Henco Fourie – 10 de plek Graad 4 – 5
Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za
https://www.curro.co.za/schools/windhoek-gymnasium-primary-school/
Foto verskaf
Become a Sponsor








