Puma Rugby. Vier seuns van Hoërskool Ermelo, Carel Jacobsz, Francois Homan, WJ Cronjé en Luan Greyling is ingesluit in die onderskeie Puma-rugbyspanne.
- Carel Jacobsz vir die o.18-Akademieweek
- Francois Homan vir die o.15A-Pumaspan
- WJ Cronjé en Luan Greyling vir die o.15B-Pumaspan
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf