Vrystaat Netbal. Vyf netbalspelers van Hoërskool Fichardtpar is in die onderskeie Vrystaat netbalspanne ingesluit.
- Su-Hesri van Zyl O/14
- Ally-Ché Smith 0/16
- Anell Standers 0/17
- Gilden Valentine O/17
- Junel Herbst O/18
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf