Vrystaat Skole Netbal – Hoërskool Jim Fouché
Vrystaat Skole Netbal. Tien leerders van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein, is ingesluit in verskeie Vrystaat Netbal spanne. 0/18 spanne: 0/17 Span: 0/16 Span: 0/15 Span: 0/14 Span: Meer skolenuus:…
Vrystaat Netbal – Laerskool Truida Kestell
Vrystaat Netbal. Twee leerders vanLaerskool Truida Kestell in Bethlehem, Martiné Eksteen en Wilmari van der Merwe, is verkies is tot die Vrystaat Netbal 0.13 spanne wat DV vanaf 16 tot…
Vrystaat Netbal – Hoërskool Fichardtpark spelers in spanne opgeneem
Vrystaat Netbal. Vyf netbalspelers van Hoërskool Fichardtpar is in die onderskeie Vrystaat netbalspanne ingesluit. Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za https://fpark.co.za Foto’s verskaf
Vrystaat Netbal – Trio Primêr leerders in spanne
Vrystaat Netbal. Drie netbalspelers van Trio Primêr in Kroonstad, Micke-Dunay le Roux (Vrystaat Jaguars), Elné Hugo (Vrystaat Jaguars) en Irmari Smit (Vrystaat Lynx), is ingesluit in die O12 en O13…
Vrystaat Netbal – Hoërskool Goudveld spelers in spanne
Vrystaat Netbal. Vyf netbalspelers van Gouties is gekies vir die onderskeie Vrystaat Netbal spanne. 0/15 0/17 0/18 Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://gouties.co.za Foto’s verskaf









