Vrystaat Skole Netbal. Tien leerders van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein, is ingesluit in verskeie Vrystaat Netbal spanne.
0/18 spanne:
- Dimpho Totola A
- Jana Rossouw A
- Lesedi Sebiloane A
- Roechelle van der Merwe B
- Jenilee Kotze B
- Lindsey Neveling B
0/17 Span:
- Elri Pieters B
0/16 Span:
- Calista Viljoen B
0/15 Span:
- Veronica Pietersen B
0/14 Span:
- Rele Serobanyane B
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf