Vrystaat Netbal. Twee leerders vanLaerskool Truida Kestell in Bethlehem, Martiné Eksteen en Wilmari van der Merwe, is verkies is tot die Vrystaat Netbal 0.13 spanne wat DV vanaf 16 tot 19 Junie aan die SA Kampioenskappe in Boksburg gaan deelneem.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf