SA Vroue Gholf. Bea Breedt, ‘n graad 11 leerder van HoĆ«rskool Ermelo het deelgeneem aan die SA Vroue 72 putjie-spankamioenskappe. Dit het plaasgevind vanaf 22 tot 24 Mei by die Paarl Gholfklub.
In ‘n opwindende vertoning van talent en toewyding het sy haar gholfvaardigheid ten toon gestel by die SA Vroue 72-putjie-spankampioenskappe.
Ten spyte van harde kompetisie tussen 54 vroue, het Bea se uitsonderlike vaardighede en onwrikbare vasberadenheid haar gelei na ‘n indrukwekkende sestiende plek – ān uitstekende uitslag vir iemand van haar ouderdom.
Bea is ook die beste speler in die Mpumalanga-span en diƩ span eindig die kampioenskap in die sewende plek.
SA Women’s 72 hole team championships
Bea Breedt, a Grade 11 learner from Ermelo High School, participated in the SA Women’s 72 hole team championships. It took place from 22 to 24 May at Paarl Golf Club.
In an exciting display of talent and dedication, she showcased her golf prowess at the SA Women’s 72 hole team championships.
Bea’s exceptional skills and unwavering determination led her to an impressive sixteenth place. It is an excellent result for someone her age, despite the fierce of the competition between 54 women.
Bea is the best player in the Mpumalanga team and this team finished the championship in seventh place.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s voorsien