Rhino Hokkie Week. Tydens die Julie-vakansie, het Hoƫrskool Ermelo se o. 15-hokkiedogters aan die Rhino Hokkie week se o.16-hokkie-toernooi deelgeneem. Die span het as die Eagles bekend gestaan.
Die Eagle-span het nie teruggestaan vir die ander streke nie en teken in die vyf wedstryde ‘n reuse-getal van 37 doele aan met slegs drie doele teen hulle! In die finaal reken hul gemaklik af met Noord-Vrystaat en tree as wenners van die o.16-Rhinoweek uit die stryd.
LunĆ© Clack word as die beste speler van die o.16-toernooi aangewys en Danisia Badenhorst as die āTop Goal scorerā van die toernooi.

Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za
Become a Sponsor








