EHS gholfdag. Die EHS-gholfdag, wat jaarliks deur die Errieraad aangebied word, was weereens ’n bewys van die Erries se vermoë om enige iets met styl aan te beid. Hoërskool Ermelo bedank elke deelnemer, ouer, leerder en borg wat bygedra het tot die dag se reuse sukses.
Sheldon du Preez en Riaan Venter stap as wenners van die dag weg. Francois de Klerk en Rhyno Schilling eindig tweede en Theodor Boshoff en Christiaan Winckler behaal derde plek.
EHS golf day. The EHS Golf Day, hosted annually by the Errie board, was once again a testament to the Erries’ ability to do anything with style. Erries thanks every participant, parent, learner and sponsor who contributed to the day’s huge success. Sheldon du Preez and Riaan Venter walk away as winners of the day. Francois de Klerk and Rhyno Schilling finished second and Theodor Boshoff and Christiaan Winckler took third place.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf